Vorentoe

Ракитянская Ольга
Die veld van die Groot Rivier
Vol met blomme
En drome
En doringbome
En donkere strome
Die bevlekte gewete
Wat ween na die reёn
Die bloed
Wat rein nooit kan wees
En daarin kry verskoning
Die soet wyn en die bittere brood
Van die ploeg
In die nuwe oorsprong
En die nuwe aanvoring.
Wie sal my die hemel aanwys?
Wie sal my die aard onderwys?
Wie sal my die koppies oopstel
Trots alle waan?
Naby die swarte rivier
Trek daar ‘n mens en ‘n dier
Onder die maan.